Suid-Afrikaners betaal R90 miljard per jaar om met kontant te kan betaal
Pradeep Maharaj, uitvoerende direkteur van die Reserwebank se betaalstelselmoderniseringsprogram, verduidelik wat die bank se betaalstelselmoderniseringsprogram behels, hoe beduidend die gebruik van kontant steeds in Suid-Afrika is, en wat die koste daarvan is om met kontant te betaal.
