Gold Fields vry na Northern Star
Henco Kruger lewer die markverslag, en Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy mening oor die daling op die beurs, die verswakking van die 10-jaar-staatseffek, en Gold Fields se voorneme om Northern Star in Australië oor te neem.
